vloeistof
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vloeistof | vloeistowwe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vloeistoffie | vloeistoffies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈfluistɔf]
-
(lêer)
Woordafbreking
- vloei•stof
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (fisika) 'n Stof in vloeiende vorm; toestand waarin 'n stof nie sy eie vorm het nie, maar wel 'n eie volume het.
Voorbeeldsinne
Vertalings
Vertalings: vloeistof | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vloeistof.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | vloeistof v/m | vloeistoffen |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈvluɪ̭.stɔf]
-
(lêer)
Woordafbreking
- vloeistof
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Water is een vloeistof die tamelijk uitzondelijke eigenschappen bezit.»
- Water is 'n vloeistof wat taamlik uitsonderlike eienskappe het.