voertsek
Tussenwerpsel |
---|
voertsek |
- Moontlik 'n sametrekking van "vort sê ek" / "voort zeg ik", maar kan ook van Ndl. hortsik afkomstig wees.
- Hulp:IPA: [ˈfʊɹtsɑk, ˈvʊɹtsɑk]
-
(lêer)
- voert•sek
- (pejoratief) Gaan weg; vat die pad; hou op om my te volg.
- Voertsek man!
- 'n Informele uitroep van ontslag of afwysing.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|