hortsik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Etimologie

Die naamwoord stam van die tussenwerpsel af (~1880), maar die afkoms van die tussenwerpsel is nie duidelik nie. Hort word ook as tussenwerpsel gebruik en die -sik kan op die bok van 'n bokkewa betrekking hê. Moontlik hou dit woord ook verband met Afrikaans voertsek.
Tussenwerpsel
hortsik

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɦɔrt.sɪk]
   
(lêer)

Woordafbreking

hort•sik

Tussenwerpsel

Aansporing vir 'n perd of ander trekdier
«Hortsik! is de uitroep waarmede de voerman zijn paarden doet voortgaan en het woord is [in Amsterdam] overgeslagen op den slager zoowel als het vleesch.[1]»
"Hortsik" is die uitroep waarmee die voerman sy perde aanspoor en [in Amsterdam] het die woord oorgegaan op die [perde]slagter en die vleis.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hortsik m?

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Perdevleis
«'t Paardenvleesch is nou goed genoeg voor de miliciens, in de rats; [...].
Ken je begrijpen; de sergeant-majoor en de andere lui [...] lusten geen hortsik! [2]»
Perdevleis is nou goed genoeg vir die soldate, in hulle kos; [...]
Dit kan jy begryp; die offisiere lus dit nie.


Verwysings