voorstad
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voorstad | voorstede |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voorstadjie | voorstadjies |
- Sedert 1684 in die vroeë Nieu-Nederlands opgeteken.[1]
- voor•stad
- 'n Nedersetting wat teen die kant van 'n groter sentrale stad geleë is.
- Erasmusrand is 'n voorstad in die ooste van Pretoria.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voorstad.