Gaan na inhoud

vormbank

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vormbank     vormbanke  
vorm•bank
  1. Draaibank waarop gietvorms maak word.
  2. Modulêre rusbank wat in verskillende vorms gerangskik kan word.
  1. Die kunstenaar maak 'n gietvorm van 'n vaas op sy vormbank.
  2. Dit beskik oor 'n lessenaar met 'n moderne kantoorstoel, 'n los vormbank en mure van briljante sonneblom geelgroen.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   1. Draaibank vir gietvorms.
Engels: moulder's bench(en)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vormbank v/m vormbanken
Hulp:IPA: [ˈvɔrm.bɑŋk]
(gereedskap) 'n Bank of tafel waarop klei in 'n vorm gedoen word om teëls of bakstene te vervaardig.[1]