Gaan na inhoud

vul

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bergsebra met haar vul.
Enkelvoud Meervoud
  vul    vullens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vulletjie     vulletjies  
vul
(landbou), (biologie) 'n Jong dier van 'n soogdier, soos 'n perd of sebra.
  1. Op die ouderdom van vier maande is die vulletjie se vertering reeds so gevorder, dat hy van melk gespeen kan word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: foal(en)
Nederlands: veulen(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  dit vul 
Verlede Tyd  dit  het gevul        
(landbou) Die lewe skenk aan 'n vul.
  1. Die merries word deur die jaar gedek soos wat hulle, nadat hulle gevul het, weer bronstig raak.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: foal(en)
Nederlands: werpen(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek vul 
Verlede Tyd  ek  het gevul    
Teenwoordige deelwoord vullend   
Verlede deelwoord gevulde   
Vol maak, inhoud gee
  1. 'n Stoomketel is aanvanklik heeltemal gevul met 100kg water by 100kPa en 25°C.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fill(en)
Nederlands: vullen(nl)