Gaan na inhoud

wasem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wasem     wasems    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wasempie     wasempies  
Sedert 1902 in die Patriotwoordeboek in Afrikaans opgeteken. Sedert 1351 in Middelnederlands. Moontlik afgeleid uit waas met 'n suffiks -em soos in bliksem of droesem maar dit is twyfelagtig.[1]
   
(lêer)
wa•sem
Uitgestote vogtige lug wat kondenseer
  1. Ons is almal maar net wasems wat verdwyn in die mis
    tot verniet gaan ons woede en onheilige twis.[2]
Damp, stoom
  Vertalings:    wasem
Nederlands: wasem(nl) m


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord wasem m wasems
IPA:
(lêer)
,
  1. Wasem