welvaartstaat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| welvaartstaat | welvaartstate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| welvaartstaatjie | welvaartstaatjies |
-
(lêer)
- wel•vaart•staat
- (regering) 'n Regering wat 'n minimum vlak van voorspoed en welsyn aan al sy inwoners verseker.
- Duitsland is, net soos baie ander Europese lande, 'n sosiale welvaartstaat, wat in sy binnelandse ekonomiese beleid die beginsels van 'n sosiale markekonomie toepas.
| Vertalings: welvaartstaat | |||
|---|---|---|---|