witdwerg
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| witdwerg | witdwerge |
- wit•dwerg
- (sterrekunde) ’n Dooie ster waarvan net die kern oorgebly het; val buite die hoofreeks. Die son sal uiteindelik ’n witdwerg word.
| Vertalings: witdwerg | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor witdwerg.