bloudwerg
Voorkoms
- blou•dwerg
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bloudwerg | bloudwerge |
- (sterrekunde) ’n Ster van die hoofreeks met ’n massa van 15 tot 90 keer dié van die son en ’n oppervlaktemperatuur van tussen 30 000 en 1 000 000 kelvin; uiters skaars – daar is na raming nie meer as 20 000 in die hele Melkweg nie.[1]
Vertalings: bloudwerg | |||
---|---|---|---|
- ↑ Scientists Begin To Tease Out A Hidden Star's Secrets, ScienceDaily, 27 Julie 1998. Besoek op 13 November 2007
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloudwerg.