rooidwerg
Voorkoms
- rooi•dwerg
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rooidwerg | rooidwerge |
- (sterrekunde) ’n Klein, relatief koel ster van die hoofreeks. Die meeste sterre in die Melkweg is rooidwerge.
Vertalings: rooidwerg | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooidwerg.