wonder
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wonder |
| Verlede Tyd | ek | het gewonder |
- Bedink of iets dalk so kan wees
- Ons het gewonder of die Wikiwoordeboek 'n toekoms het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wonder | wondere |
- Wat nie deur natuurlike oorsake verklaar kan word nie
- Wat groot verbasing wek, wat onmoontlik lyk
- Die Bybel vertel oor die wondere wat Jesus verrig het.
- Dit is regtig 'n wonder dat ons so gegroei het.
| Vertalings: wonder | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ˈʋɔn.dər]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | wonder o | wonderen |
| Verkleinwoord | wondertje | wondertjes |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | wonder | wonders |
- 'n Wonder of wonderwerk.
- The Colossus at Rhodes was one of the Seven Wonders of Antiquity.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | wonder |
| he, she, it | wonders | |
| Verlede Tyd | wondered | |
| Verlede Deelwoord | wondered | |
| Teenwoordige Deelwoord | wondering |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Engels van lengte 6
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Werkwoorde in Engels