wysvinger
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wysvinger | wysvingers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wysvingertjie | wysvingertjies |
- wys•vinger
- (anatomie) Die tweede vinger, wat tussen die duim en die middelvinger lê.
- Die wysvinger voor die lippe is gewoonlik 'n teken om stil te bly.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|