duim
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| duim | duime |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| duimpie | duimpies |
-
(lêer)
- duim
- 'n Mense se duim het twee lede en kan langs en teenoor elk van die ander vingers geplaas word.
- 'n Engelse duim is 2.54 cm, maar die Amsterdamse duim is 2.573 cm lank.
- «Uit jou duim suig.»
- Iets self versin.
- «Vir iemand duim vashou.»
- Hoop dat iemand suksesvol is.
- «Hy gooi duim.»
- Ryloop; 'n rit bedel.
- «Iemand om jou duim draai.»
- Iemand maklik beïnvloed.
- «Iemand onder die duim hê.»
- Iemand oorheers.
- «Tussen vinger en duim wegraak.»
- Onopgemerk wegsluip.
| Vertalings: 1. Dikste vinger | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Lengtemaat | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor duim.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | duim m | duimen |
| Verkleinwoord | duimpje | duimpjes |
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van duimen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van duimen
- gebiedende wys van duimen
- 1.: Ik duim.
- 2.: Duim je?
- 3.: Duim!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Anatomie in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Anatomie in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands
