Gaan na inhoud

ysterbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Ysterbos se blomme
Enkelvoud Meervoud
  ysterbos     ysterbosse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ysterbossie     ysterbossies  
yster +‎ bos
Hulp:IPA: [ˈəɪ̯s.tər.bɔs]
   
(lêer)
ys•ter•bos
(plante) op Wikispecies Dodonaea viscosa 'n Boompie wat in Suid Afrika, Zimbabwe en Mosambiek voorkom

    Sinonieme

Sandolien

    Vertalings

  Vertalings:    ysterbos
Engels: broadleaf hopbush(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ysterbos.