ystervark
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ystervark | ystervarke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ystervarkie | ystervarkies |
- Hulp:IPA: [ˈəɪ̯s.tər.fɑrk]
-
(lêer)
- ys•ter•vark
- (soogdiere)
Hystrix africaeaustralis 'n Knaagdier met opvallende swart en wit penne wat in Afrika besuide die ewenaar voorkom - (soogdiere) 'n Knaagdier wat tot die familie
Hystricidae behoort
| Vertalings: ystervark | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ystervark.