Armeens
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Armeens | Armeense | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ɑrˈmiə̯ns], attributief: [ɑrˈmiə̯nsə]
Met Arabiese letters:
- اَرْمَِینْسْ , attributief: اَرْمَِینْسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Armeniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Armenië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Armeens | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɑrˈmiə̯ns]
Met Arabiese letters:
- اَرْمَِینْسْ
Betekenisse:
- 'n Indo-Europese taal met ongeveer 6,7 miljoen sprekers; die amptelike taal Armenië.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: hy
- ISO 639-2(B): arm
- ISO/DIS 639-3: hye
- SIL: ARM