Poeniceus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Latyn (la)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Poeniceus     Poeniceī  
Vroulik   Poenicea     Poeniceae  
Onsydig   Poeniceum     Poenicea  
Bywoord
  Poeniceē  
Verdere verbuigings: Poeniceus (verbuiging)

Met klassieke Latynse letters

byvoeglik: manlik: POENICEVS, vroulik: POENICEA, onsydig: POENICEVM; meervoud: manlik: POENICEI, vroulik: POENICEAE, onsydig: POENICEA
bywoordelik: POENICEE

Uitspraak

IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: [pɔɪ̯ˈnɪkʲɛʊs], vroulik: [pɔɪ̯ˈnɪkʲɛa], onsydig: [pɔɪ̯ˈnɪkʲɛʊ̃(m)]; meervoud: manlik: [pɔɪ̯ˈnɪkʲɛiː], vroulik: [pɔɪ̯ˈnɪkʲɛaɪ̯], onsydig: [pɔɪ̯ˈnɪkʲɛa]
bywoordelik: [pɔɪ̯ˈnɪkʲɛeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [piˈnisijœs], vroulik: [piˈnisijɑ], onsydig: [piˈnisijœm]; meervoud: manlik: [piˈnisiji], vroulik: [piˈnisijeː], onsydig: [piˈnisijɑ]
bywoordelik: [piˈnisijeː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [peˈniːtʃeus], vroulik: [peˈniːtʃea], onsydig: [peˈniːtʃeum]; meervoud: manlik: [peˈniːtʃei], vroulik: [peˈniːtʃee], onsydig: [peˈniːtʃea]
bywoordelik: [peˈniːtʃee]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

(Digterlik:) Punies, van, betreffende die Puniërs.

    Wisselvorme

Puniceus, (ouer:) Poenicus, (jonger:) Punicus

    Sinonieme

Carthaginiensis, Afer, Africus