Latynse alfabet
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Latynse alfabet |
Uitspraak
- IPA: [lɑˈtəɪ̯nsə ɑɫfɑˈbet, lɑˈtəɪ̯nsə ˈɑɫfɑbet, lɑˈtəɪ̯nsə ɑɫfəˈbet, lɑˈtəɪ̯nsə ˈɑɫfəbet, lɑˈtə̃ɪ̯̃sə ɑɫfɑˈbet, lɑˈtə̃ɪ̯̃sə ˈɑɫfɑbet, lɑˈtə̃ɪ̯̃sə ɑɫfəˈbet, lɑˈtə̃ɪ̯̃sə ˈɑɫfəbet]
Met Arabiese letters
- لاتَیْنْسِی اَلْفَبَِتْ
Spelling tot 1909
- Latyñse alfabet
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- 'n Skrifstelsel wat afgelei is van die Etruskiese skrif uit die 7de eeu v.C.
Sinonieme
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Latynse alfabet.