kleinboetie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kleinboetie     kleinboeties  

Uitspraak

IPA: [ˈkləɪ̯nbuti, ˈkləɪ̯mbuti], meervoud: [ˈkləɪ̯nbutis, ˈkləɪ̯mbutis]

Met Arabiese letters

كْلَیْنْ بوُتِي , meervoud: كْلَیْنْ بوُتِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Jongste broer, jonger broer.
  2. Aanspreekvorm vir die jongste broer of 'n jonger broer.

    Sinonieme

kleinboet

    Verwante woorde

ouboet; broer, broeder, boet

    Vertalings

  Vertalings:    kleinboetie
Turks: erkek kardeş(tr)
Turks (Osmaans): اركك قارداش(osm) (erkek kardeş)
Xhosa: umninawa
Zoeloe: (my kleinboet, ons kleinboet:) umfana wakwethu(zu)