onbepaald

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)


Trap Predikatief Attributief
Stellend onbepaald onbepaalde
Vergrotend onbepaalder
Oortreffend onbepaaldste

Byvoeglike naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ombəˈpɑːɫt], attributief: [ombəˈpɑːɫdə]


Met Arabiese letters:

اَُنْبِپَالْدْ , attributief: اَُنْبِپَالْدِی


Betekenisse:

  1. Nie vasgestel, nie bepaal.
  2. Onseker.
  3. Nie noukeurig omskrywe nie.
  4. (taalk.:) Nie nader omskrywend nie.


Vertalings

Persoonlike gereedskap
Ander tale