Chakassies
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Chakassies | — |
- IFA: [xakasis], attributief: [xakasisə]
- (taal) ’n Turkse taal wat deur die Chakassiërs in Siberië gepraat word.
- ISO 639-3: kjh
| Vertalings: Chakassies | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Chakassies | Chakassiese | |
- Van, betreffende die Chakassiërs van Siberië.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Chakassies.