Efesiërs
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Efesiërs | — |
Uitspraak
- IPA: [e'fɛzjɛɾs]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 10de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Efesiërs is 'n omsendbrief wat aan verskillende gemeentes in Klein-Asië gerig is, waaronder ook die gemeente in Efese.
Vertalings
Vertalings: Efesiërs | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Efesiërs.