Filemon
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Filemon | Filemons |
Uitspraak
- IPA: [file'mon]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 18de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Die boek Filemon is 'n persoonlike brief aan Filemon, 'n vooraanstaande Christen in Kolosse.
Vertalings
Vertalings: Filemon | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Filemon.