Filippense
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Filippense | — |
- IPA: [fili'pense]
- Die 11de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
- Filippense is 'n brief wat uit die gevangenis geskryf en aan die eerste gemeente wat Paulus op Europese bodem gestig het gerig is.
| Vertalings: Filippense | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Filippense.