Frankies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Frankies |
| Attributief | Frankiese |
| Partitief | Frankies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈfrɑŋkis], predikatief: [ˈfrɑŋkis], attributief: [ˈfrɑŋkisə], partitief: [ˈfrɑŋkis]
- فْرَنْكِیسْ , predikatief: فْرَنْكِیسْ , attributief: فْرَنْكِیسِی , partitief: فْرَنْكِیسْ
- Van, betreffende die Franke.
- Van, betreffende die Frankiese dialekte.
| Vertalings: Frankies | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Frankies |
- 'n Versamelnaam vir die Wes-Germaanse tale en dialekte, wat hulle historiese oorsprong in die ooste van die Frankiese Ryk het:
- 1. Die Nederfrankiese taal met Nederlands, Afrikaans en hulle dialekte;
- 2. Die tale en dialekte van die Wes-Middelduitse taal (Middelfrankies, Rynfrankies);
- 3. Die Hoogduitse dialekte in die oorgangsgebied van die Middelduitse tot Opperduitse taalgebied (Opperfrankies).
| Vertalings: Frankies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Frankies.