Hebreërs
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Hebreërs | — |
Uitspraak
- IPA: [ɦiˈbriːjərs]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 19de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Hebreërs is 'n brief wat aan 'n groep Joodse Christene gerig is om hulle teen verslapping en afvalligheid te waarsku.
Vertalings
Vertalings: Hebreërs | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hebreërs.