Kôsa
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kôsa | Kôsas |
, meervoud: 
- Lid van 'n volk in Suid-Afrika.
| Vertalings: Kôsa | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kôsa |
- 'n Nguni-taal van die S-sone van die Sintoetale met ongeveer 7,2 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Suid-Afrika.
- ISO 639-1: xh
- ISO/DIS 639-3: xho
- SIL: XOS
| Vertalings: Kôsa | |||
|---|---|---|---|