Karatsjai-Balkaries
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Karatsjai-Balkaries | — |
- (taal) ’n Turkse taal wat deur die Karatsjais en Balkariërs in Karatsjai-Balkarië gepraat word. Daar is twee dialekte, Karatsjai en Balkaries. Dit word in die Cyrilliese alfabet geskryf.
- ISO 639-1: geen
- ISO639-2: krc
- ISO639-3: krc
| Vertalings: Karatsjai-Balkaries | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Karatsjai-Balkaries.