Serwo-Kroaties
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Serwo-Kroaties | — |
- Die Suid-Slawiese taal, eintlik ’n veelvoudige stelsel, waarvan Bosnies, Kroaties, Montenegryns en Serwies deel uitmaak. Sprekers verwys gewoonlik na hul eie taal (soos vooraf genoem) en gebruik nie die term Serwo-Kroaties nie.
- ISO 639-1: sh
- ISO 639-2: scr, scc
- ISO 639-3: hbs
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Serwo-Kroaties | Serwo-Kroatiese | |
- Van of betreffende Serwo-Kroaties.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Serwo-Kroaties.