Aserbeidjans
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Aserbeidjans | Aserbeidjanse | |
- IPA: [ɑsərbəɪ̯ˈʤɑns], attributief: [ɑsərbəɪ̯ˈʤɑnsə]
- آسِرْبَیْجَنْسْ , attributief: آسِرْبَیْجَنْسِی
- Van, betreffende die Aserbeidjanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Aserbeidjan.
| Vertalings: Aserbeidjans | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Aserbeidjans | — |
- 'n Ogoesiese taal taal met ongeveer 31,4 miljoen sprekers; Daar is egter twee variante van Aserbeidjans: Noord-Aserbeidjans en Suid-Aserbeidjans.
- ISO 639-1: az
- ISO 639-2: aze