Kirmandji
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kirmandji | — |
- IPA: [kərˈmɑnʤi]
- كِرمَنجِي
- (taal) 'n Koerdiese taal met ongeveer 9,1 miljoen sprekers. Kaukasiese Koerdies is 'n variant van Kirmandji wat in Armenië, Georgië, Aserbeidjan en Turkmenistan gepraat word.
- ISO/DIS 639-3: kmr
- SIL: KUR
[versteek] Vertalings: Kirmandji | |||
---|---|---|---|
|