Koermandji
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Koermandji | — |
- IPA: [kurˈmɑnʤi]
- كُورْمَنْجِي
- 'n Koerdiese taal met ongeveer 9,1 miljoen sprekers. Kaukasiese Koerdies is 'n variant van Kirmandji wat in Armenië, Georgië, Aserbeidjan en Turkmenistan gepraat word.
- ISO/DIS 639-3: kmr
- SIL: KUR
| Vertalings: Koermandji | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Koermandji o | — |
- IPA: [kurˈmɑnʤi]
- 'n Koerdiese taal.
| Vertalings: Koermandji | |||
|---|---|---|---|
| |||