Kolossense
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kolossense | — |
Uitspraak
- IPA: [kolo'sense]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 12de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Kolossense is 'n brief wat gedeeltelik met dié aan die Efesiërs ooreenkom.
Vertalings
Vertalings: Kolossense | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kolossense.