Korintiërs
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Korintiërs | — |
Uitspraak
- IPA: [ko'ɾintjɛɾs]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 7de en 8ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Korintiërs is twee herderlike briewe wat Paulus aan die gemeente wat hy in Korinthe gestig het gestuur het.
Vertalings
Vertalings: Korintiërs | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Korintiërs.