Moldawies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Moldawies | Moldawiese | |
- IPA: [moɫˈdɑːvis], attributief: [moɫˈdɑːvisə]
- مَُولْدَاڤِیسْ , attributief: مَُولْدَاڤِیسِی
- Van, betreffende die Moldawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Moldawië.
| Vertalings: Moldawies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Moldawies | — |
- IPA: [moɫˈdɑːvis]
- مَُولْدَاڤِیسْ
- (taal) Die Moldawiese naam vir Roemeens, 'n Balkanromaanse taal, wat in Moldawië van ongeveer 2,8 miljoen sprekers gepraat word; die amptelike taal van Moldawië.
- ISO 639-1: mo
- ISO/DIS 639-3: mol
| Vertalings: Moldawies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Moldawies.