Oesbekies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Oesbekies | Oesbekiese | |
- IPA: [usˈbiə̯kis], attributief: [usˈbiə̯kisə]
- اُوسْبَِیكِیسْ , attributief: اُوسْبَِیكِیسِی
- Van, betreffende die Oesbeke; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oesbekistan.
| Vertalings: Oesbekies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oesbekies | — |
- IPA: [usˈbiə̯kis]
- اُوسْبَِیكِیسْ
- 'n Karloekse Turktaal met ongeveer 18,8 miljoen sprekers; die amptelike taal van Oesbekistan.
- ISO 639-1: uz
- ISO/DIS 639-3: uzb
- SIL: UZB
| Vertalings: Oesbekies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oesbekies.