Oesbeeks
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Oesbeeks | Oesbeekse | |
- IPA: [usˈbiə̯ks], attributief: [usˈbiə̯ksə]
- اُوسْبَِیكْسْ , attributief: اُوسْبَِیكْسِی
- Van, betreffende die Oesbeke; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oesbekistan.
| Vertalings: Oesbeeks | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oesbeeks | — |
- (taal) 'n Turkse taal met ongeveer 18,8 miljoen sprekers; die amptelike taal van Oesbekistan.
- ISO 639-1: uz
- ISO/DIS 639-3: uzb
- SIL: UZB
| Vertalings: Oesbeeks | |||
|---|---|---|---|