Pentateug
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Pentateug | — |
- Penta is Grieks vir 5 en Teuchos is Grieks vir boek.
- Pen•ta•teug
- Die eerste vyf boeke van Moses wat in die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Die Pentateug bestaan uit Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pentateug.