Levitikus
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Levitikus | — |
- Van Grieks το Λευιτικόν βιβλίον = boek van die Leviete; Hebreeus ויקרא, wajkira = en hy het geroep.
- Die derde boek van die Hebreeuse Bybel.
- Levitikus bevat hoofsaaklik reëlings vir die priesters en Leviete wat 'n belangrike funksie in Israel se godsdiens gespeel het.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Levitikus.