Numeri
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Numeri | — |
Uitspraak
- IPA: [ˈnumeɾi]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Vierde boek van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Die naam Numeri verwys na die sensusgetalle in die eerste deel van die boek. Dit word gevolg deur 'n verskeidenheid rigtingswysers vir die volk Israel se eiesoortige lewenswyse en 'n beskrywing van die tweede paasfeesviering.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Numeri | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Numeri.