Saterfries
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Saterfries | — |
- Sa•ter•fries
- (taal) Die laaste oorblywende dialek van Oos-Fries wat in Noord-Duitsland na aan die Nederlandse grens gepraat word.
- Saterland-Fries is met ongeveer 2 500 sprekers die kleinste Friese taal.
- ISO 639-3:stq
| Vertalings: Saterfries | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Saterfries.