Tessalonisense
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Tessalonisense | — |
- IPA: [tesaloni'sense]
- Die 13de en 14de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
- 1 Tessalonisense is 'n brief wat gerig is aan 'n jong gemeente wat deur Paulus in Tessalonika, die hoofstad van die Romeinse provinsie Masedonië, gestig is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tessalonisense.