aasvoël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aasvoël | aasvoëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aasvoëltjie | aasvoëltjies |
- آسْفُووِلْ , meervoud: آسْفُووِلْسْ
- aasfó-ël, meervoud: aasfó-ëls
- (voëls) Groot aasvretende voël met 'n kaal kop en groot vlerke in die familie
Aegypiidae.
- Navorsing het getoon dat aasvoëls se veerlose koppe 'n belangrike rol in hitteregulering speel.
| Vertalings: aasvoël | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aasvoël.