adder

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
adder | adders |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
addertjie | addertjies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- ad•der
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Hy klop my teen die blad en groet met die woorde: "Jaaa, troetel 'n adder aan jou bors, maar verbrysel jou eie kop wanneer hy jou pik, né.[1]
Hiponieme
Vertalings
Vertalings: adder | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor adder.