dwergadder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Dwergadder, die veelhoringadder.

Afrikaans (af)

Etimologie

dwerg +‎ adder
Enkelvoud Meervoud
  dwergadder     dwergadders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dwergaddertjie     dwergaddertjies  

Woordafbreking

dwerg•ad•der

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (reptiele) 'n Slang wat tot die genus op Wikispecies Bitis behoort en tussen 25 en 35 cm lank word

    Voorbeeldsinne

  1. Daar is ook vier tipes slange gevind, waaronder dwergadders, huisslange en twee ander soorte wat nog geïdentifiseer moet word.[1]

    Hiponieme

Horingsman, veelhoringadder, woestynbergadder, ongemerkte bergadder, rooiadder, Albanie-adder, suidelike adder

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dwergadder.

Verwysings