Gaan na inhoud

begrafplaas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Begrafplaas in Vesoul
begrawe + plaas
Enkelvoud Meervoud
  begrafplaas    begrafplase  
   
(lêer)
be•graf•plaas
'n Erf waar oorlede persone begrawe word
  1. Vincent Domingo van dié ontwikkelingsforum sê begrafplase het nie genoegsame sekuriteit nie..[1]

    Sinonieme

Begraafplaas

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cemetary(en)
Nederlands: begraafplaats(nl) v/m