belangrik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | belangrik | belangrike | belangriks | |
| Vergrotend | belangriker | belangrikers | ||
| Oortreffend | belangrikste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| lewensbelangrik | ||||
- Hulp:IPA: [bə.ˈlɑŋ.rək]
-
(lêer)
- Van groot betekenis; gewigtig; aansienlik.
- Dit is belangrik dat almal die vergadering bywoon.
| Vertalings: belangrik | |||
|---|---|---|---|