boendoehof
Voorkoms
- IFA: [bun.du.hɔf]
- boen∙doe∙hof
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boendoehof | boendoehowe |
- 'n Tradisionele hof ingevolge stamreg.
- 'n Informele en dikwels onwettige hof wat dikwels gereël word deur mense wat die reg in eie hande neem.
- Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik ‘n man ná 'n boendoehof lewendig verband het.
| Vertalings: boendoehof | |||
|---|---|---|---|
| |||
- ↑ Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA), ISBN 9780958440134
- ↑ Oxford dictionaries