concerto
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| concerto | concerto's, concerti |
- Uit Italiaans, sedert die 18de eeu bekend. [1]
- con•cer•to
- (musiek) 'n Komposisie vir orkes en een of meer solo-instrumente, byvoorbeeld in "Beethoven se klavierconcerto" en "concerto vir viool en orkes".
- Dit is 'n gewilde concerto wat aan die harp of fluit gewy is en gereeld opgeneem word.
| Vertalings: concerto | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor concerto.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | concerto m | concerti |
| (met lidwoord) | il concerto | i concerti |
- Hulp:IPA: [kon'ʧɛrto]
- con•cèr•to
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | concerto o | concerti concerto's |
- Uit Italiaans, sedert die 18de eeu bekend. .[1]
-
(lêer)
- con•cer•to
- Concerto; orkeskomposisie
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 8
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Afrikaans afkomstig uit Italiaans
- Musiek in Afrikaans
- Woorde in Italiaans
- Selfstandige naamwoorde in Italiaans
- Musiek in Italiaans
- Woorde in Nederlands van lengte 8
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Nederlands afkomstig uit Afrikaans
- Woorde met oudio in Nederlands